🔗 Pronombres relativos

Español

Afrikáans

  • cual
  • --
  • cuyo
  • --
  • donde
  • waar
  • lo que
  • --
  • que (pron rel)
  • wat • (esta es la canción que quiero escuchar) dis die liedjie wat ek wil hoor • (aquí está el dinero para el que trabajo) hier is die geld waarvoor ek werk / hier is die geld wat ek voor werk • (esta es la persona de la que hablo) dis die persoon waarvan ek praat / dis die persoon wat ek van praat / dis die persoon van wie ek praat • (este es el tipo con el que hablo) dis die kêre wat ek mee prat / dis die kêrel met wie ek praat